NETMARK: Kliek vir ons Tuisblad
To English site >>
 Tuisblad  |  Wie is Ons  |  Produkte & Dienste  |  Werkgewers/Maatskappye  |  SEB  |  Loopbane  |  Kontak Ons



MEER OMTRENT ONS

Netmark is ‘n omvattende werwingsmaatskappy met meer as 25 jaar se bedryfservaring. Met ‘n ledebasis van meer as 1 200 maatskappye en a netwerk van 12 kantore landswyd is dit nie verbasend dat ons as die toonaangewers in produk-dienslewering beskou word nie.
Netmark is ‘n gesertifiseerde arbeidsmakelaar (IRP 30-sertifikaat) en verskaf ‘n omvattende oplossing vir die uitkontraktering van menslike hulpbronne. Of u nou tydelike personeel nodig het, of permanente plasings of stawingsbewyse – ons kan die hele proses namens u bestuur.
Ons bied aan werksoekers die vermoë om aan jou vereistes te voldoen deur ons innoverende tegnologie-gegronde werwingstelsel te gebruik om te verseker dat jou CV die beste maatskappy/werkgewer se aandag trek.

Vir bykomende inligting
 KLIEK HIER vir ons maatskappy-profiel.