 |
Die innoveerder op
werwingsgebied
Netmark
roem hom daarop dat hy nie net professionele diens op die gebied van
menslike hulpbronplasings vir permanente en kontrakwerkers op
‘n
nasionale grondslag lewer nie, maar ook dat die koste van
dié
diens vir die kliënt drasties minder is. Netmark se unieke
byderwetse tegnologie en onblusbare sug na uitnemende diens het vir hom
‘n reputasie verwerf as die leier in die hervorming van die
werwingsbedryf.
Laai
ons PROFIEL
af, of SKAKEL
ONS vir
'n oplossing.
|
Lid van
 |
|
GEDAGTE
VIR DIE WEEK
|
| GAAN EERDER DOOD VAN UITPUTTING AS VERVELING. |

NETMARK
Profiel (ENGELS)
Ons
Desember 2005 wenner Riana Cooper ontvang haar R 2000 Geskenkbewys
SKRYF IN
|